Colin Clark (ekonoom)
Colin Grant Clark (2 November 1905 – 4 September 1989) was 'n Britse en Australiese ekonoom en statistikus wat in beide die Verenigde Koninkryk en Australië gewerk het. Hy het eerste die gebruik van die bruto nasionale inkomste as die basis vir die bestudering van nasionale ekonomieë voorgestaan.
Colin Clark | |
Gebore | Londen, Engeland | 2 November 1905
---|---|
Oorlede | 4 September 1989 (op 83) Brisbane, Australië |
Nasionaliteit | Brits/Australies |
Alma mater | Universiteit van Oxford |
Doktorale student(e) | Sir Richard Stone V.K.R.V. Rao Sir Alexander Cairncross Hans Singer |
Invloed op | Angus Maddison |
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Colin Clark (ekonoom).