Commiphora anacardiifolia

Plantspesie

Die grootblaarkanniedood (Commiphora anacardiifolia) is 'n boom wat hoort tot die Burseraceae-familie en is inheems in Angola en Namibië.

Grootblaarkanniedood
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Sapindales
Familie: Burseraceae
Genus: Commiphora
Spesie:
C. anacardiifolia
Binomiale naam
Commiphora anacardiifolia
Dinter & Engl., 1912

Die boom se FSA-nommer is 271.[1]

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig

Bronne

wysig