Commiphora gracilifrondosa

Plantspesie

Die Kareekanniedood (Commiphora gracilifrondosa) is 'n boom wat hoort tot die Burseraceae-familie en is inheems in Namibië en Suid-Afrika waar dit in die Noord-Kaap voorkom.

Kareekanniedood
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Sapindales
Familie: Burseraceae
Genus: Commiphora
Spesie:
C. gracilifrondosa
Binomiale naam
Commiphora gracilifrondosa
Dinter ex Van der Walt, 1971

Die boom se FSA-nommer is 284.[1]

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig

Bronne

wysig