Peperblaarkanniedood
(Aangestuur vanaf Commiphora mossambicensis)
Die Peperblaarkanniedood (Commiphora mossambicensis) is 'n boom met enkelvoudige of getrifolioeerde bare wat gladde bas het en nie doringrig is nie. Die boom is inheems in Botswana, die Caprivistrook in Namibië, Malawi, Mosambiek, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe waar dit in warm droë habitatte voorkom. Die boom se takkies het digte, fluweelagtige, goue klierblare.
Peperblaarkanniedood | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Sapindales |
Familie: | Burseraceae |
Genus: | Commiphora |
Spesie: | C. mossambicensis
|
Binomiale naam | |
Commiphora mossambicensis (Oliv.) Engl., (1883)
| |
Sinonieme | |
|
Die boom se FSA-nommer is 281.
Bronne
wysig- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
- Plants of the World Online