Commiphora namaensis
plantspesie
Die Namakanniedood (Commiphora namaensis) is 'n boom wat hoort tot die Burseraceae-familie en is inheems in Namibië en Suid-Afrika waar dit in die Noord-Kaap voorkom.
Namakanniedood | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Sapindales |
Familie: | Burseraceae |
Genus: | Commiphora |
Spesie: | C. namaensis
|
Binomiale naam | |
Commiphora namaensis Schinz, 1908
| |
Sinonieme | |
|
Die boom se FSA-nommer is 282.1.[1]