Commiphora saxicola

plantspesie

Die rotskanniedood (Commiphora saxicola) is 'n struik of klein boompie wat aan die familie Burseraceae behoort. Die plant is endemies aan Namibië.

Rotskanniedood
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Sapindales
Familie: Burseraceae
Genus: Commiphora
Spesie:
C. saxicola
Binomiale naam
Commiphora saxicola
Engl., 1888

Die boom se FSA-nommer is 286.[1]

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig