Conophytum antonii
Plantspesie
Conophytum antonii is 'n sukkulent wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap op die Knersvlakte in die Sukkulente Karoo voor. Daar is min bekend omtrent die spesie en dit word tans as kritiek skaars beskou al het dit geen bedreigings nie.
Conophytum antonii | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Aizoaceae |
Genus: | Conophytum |
Spesie: | C. antonii
|
Binomiale naam | |
Conophytum antonii S.A.Hammer, (2009)
|