Conophytum brunneum
Plantspesie
Conophytum brunneum is 'n sukkulent wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap voor. Die spesie het 'n voorkomsgebied van slegs 8 km² en word bedreig deur oorbeweiding, vertrapping deur vee en onwettige versameling,
Conophytum brunneum | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Aizoaceae |
Genus: | Conophytum |
Spesie: | C. brunneum
|
Binomiale naam | |
Conophytum brunneum S.A.Hammer, (2002 gepubl. 2001)
|