Conophytum concavum
Plantspesie
Conophytum concavum is 'n sukkulent wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van kleiner as 54 km², daar is ses subpopulasies bekend wat bedreig word deur onwettige versameling daarvan.
Conophytum concavum | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Aizoaceae |
Genus: | Conophytum |
Spesie: | C. concavum
|
Binomiale naam | |
Conophytum concavum L.Bolus, (1936)
|