Conophytum limpidum
Plantspesie
Conophytum limpidum is 'n sukkulent wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap in die Sukkulente Karoo voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van kleiner as 70 km² en daar is minder as tien subpopulasies wat bedreig word deur mynbou, veral by Aggeneys.
Conophytum limpidum | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Aizoaceae |
Genus: | Conophytum |
Spesie: | C. limpidum
|
Binomiale naam | |
Conophytum limpidum S.A.Hammer, (1993)
|