Conophytum tantillum

Plantspesie

Conophytum tantillum is 'n sukkulent wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap in Namakwaland in die klipkoppe voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 12 km² en daar is twee subpopulasies bekend. Die spesie is 'n gewilde teiken vir onwettige versamelaars en daar word geskat dat die populasie met 95% gaan verminder oor 30 jaar.

Conophytum tantillum
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Caryophyllales
Familie: Aizoaceae
Genus: Conophytum
Spesie:
C. tantillum
Binomiale naam
Conophytum tantillum
N.E.Br., (1926)

Infraspesies

wysig

Die spesie het vyf infraspesies:

  • Conophytum tantillum subsp. amicorum S.A.Hammer & Barnhill
  • Conophytum tantillum subsp. helenae (Rawé) S.A.Hammer
  • Conophytum tantillum subsp. inexpectatum S.A.Hammer
  • Conophytum tantillum subsp. lindenianum (Lavis & S.Hammer) S.A.Hammer
  • Conophytum tantillum subsp. tantillum

Bronne

wysig