Conophytum velutinum
Plantspesie
Conophytum velutinum is 'n sukkulent wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap in die Namakwaland voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 16 km² en daar is slegs twee subpopulasies bekend en sy getalle begin daal weens diefstal deur onwettige plantversamelaars.
Conophytum velutinum | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Aizoaceae |
Genus: | Conophytum |
Spesie: | C. velutinum
|
Binomiale naam | |
Conophytum velutinum Schwantes, (1927)
|
Infraspesies
wysigDie plant het twee infraspesies:
- Conophytum velutinum subsp. polyandrum (Lavis) S.A.Hammer
- Conophytum velutinum subsp. velutinum