Knopsterttroupant
(Aangestuur vanaf Coracias spatulatus)
Die Knopsterttroupant (Coracias spatulatus) is 'n skaars standvoël en nomade in hoë boomveld. Hulle is onopsigtelik en sit dikwels net onder die blaredak. Die voël is 29 cm lank en 80 - 115 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Racket-tailed Roller.
Knopsterttroupant | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. spatulatus
|
Binomiale naam | |
Coracias spatulatus Trimen, 1880
| |
Sinonieme | |
Coracias spatulata |
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Coracias spatulatus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)