Bonsaiplakkie
(Aangestuur vanaf Crassula sarcocaulis)
Die bonsaiplakkie (Crassula sarcocaulis) is 'n klein vetplant, ongeveer 250 mm tot 400 mm hoog, en dra trosse klein wit tot pienk blomme aan die punte van die takke in die laat somer tot herfs. Die blomme ruik na heuning of swartbessie konfyt. Dit is inheems aan die oostelike dele van Suid-Afrika en buurlande.[1] Dele van die plant word as tradisionele medisyne gebruik.[2]
Bonsaiplakkie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. sarcocaulis
|
Binomiale naam | |
Crassula sarcocaulis Eckl. & Zeyh.
|
Subspesies
wysigCrassula sarcocaulis het twee erkende subspesies:
- Crassula sarcocaulis subsp. sarcocaulis
- Crassula sarcocaulis subsp. rupicola[1]
Fotogalery
wysig-
'n Bonsaiplakkie.
-
Wit blomme.
-
Pienk blomme.
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Crassula sarcocaulis. |
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 "Plantzafrica.com (SANBI): Crassula sarcocaulis Eckl. & Zeyh" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 30 Augustus 2018.
- ↑ "Operationwildflower: Crassula sarcocaulis subsp. sarcocaulis, the bonsaiplakkie" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Oktober 2016. Besoek op 30 Augustus 2018.