Crocosmia fucata
plant spesie
Crocosmia fucata is 'n meerjarige blomplant wat tot die genus Crocosmia behoort en deel is van die fynbos. Die plant is inheems aan die Noord-Kaap en kom noord op die Kamiesberg voor, op Sneeukop. Hier is daar slegs een populasie langs 'n seisoenale stroom. Die spesie word bedreig deur oorbeweiding en vertrapping deur vee.
Crocosmia fucata | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | C. fucata
|
Binomiale naam | |
Crocosmia fucata (Herb.) M.P.de Vos
| |
Sinonieme | |
|