Cronjé
van
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Cronjé is 'n Afrikaanse van en kan na die volgende persone verwys:
- Andries Petrus Cronjé (1833-1916), Oranje-Vrystaatse Volksraad en kabinetslid en Boere-generaal
- Andries Petrus Johannes Cronjé (1849-1923), Boeregeneraal en lid van National Scouts, broer van generaal Piet Cronjé
- Geoff Cronjé, Suid-Afrikaanse dramaturg en akademikus
- Hansie Cronjé (1969-2002), Suid-Afrikaanse krieketspeler
- Henno Cronjé (1931-2017), Afrikaanse skrywer en predikant
- Jan Cronjé (1921-1997), Suid-Afrikaanse omroeper en akteur
- Karin Cronjé (gebore 1957), Suid-Afrikaanse joernalis en skrywer
- Lionel Cronjé (gebore 1989), Suid-Afrikaanse rugbyspeler
- Piet Cronjé (1836-1911), Zuid-Afrikaansche militaris
- Ross Cronjé (gebore 1989), Suid-Afrikaanse rugbyspeler
- Tobie Cronjé (gebore 1948), Suid-Afrikaanse akteur
Hierdie bladsy bevat 'n lys van mense met die van Cronjé. As 'n interne skakel u hierheen gelei het, kan u oorweeg om die skakel te wysig deur die persoon se voornaam by die skakel te voeg. |