CrowdStrike
Amerikaanse rekenaarsekuriteit maatskappy
CrowdStrike Holdings, Inc. is 'n Amerikaanse rekenaarsekuriteit maatskappy gebaseer in Austin, Texas. Hulle werk in die gebied van inligtingsekuriteit.[1]
CrowdStrike Holdings, Inc. | |
Tipe | Publiek(Société Anonyme) |
---|---|
Gestig | 29 Augustus 2011 |
Stigter(s) |
|
Hoofkantoor | Austin, Texas, Verenigde State |
Webwerf | https://www.crowdstrike.com/en-us/ |
Die maatskappy was betrokke by ondersoeke van verskeie hoëprofiel kuberaanvalle, insluitend die 2014 Sony Pictures hack, die 2015–16 kuberaanvalle op die Demokratiese Nasionale Komitee (DNC), en die 2016 e-pos lek waarby die DNC betrokke was.[2][3] In Julie 2024 het 'n foutiewe opdatering van die sekuriteitsagteware wêreldwye rekenaaronderbrekings veroorsaak wat lugreise, bankwese, uitsaaiwese en ander dienste ontwrig het.
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ "CrowdStrike's security software targets bad guys, not their malware". TechRepublic. 9 Oktober 2015. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Junie 2016. Besoek op 10 Junie 2016.
- ↑ "CrowdStrike demonstrates how attackers wiped the data from the machines at Sony". International Data Group. 2015. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Augustus 2016. Besoek op 9 Junie 2016.
- ↑ Hamburger, Tom; Nakashima, Ellen (24 Julie 2016). "Clinton campaign – and some cyber experts – say Russia is behind email release". The Washington Post.