Suidkuskiepersol
plantspesie
(Aangestuur vanaf Cussonia nicholsonii)
Die Suidkuskiepersol (Cussonia nicholsonii)[1] is 'n boom, endemies aan Suid-Afrika, wat in die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal voorkom.[2] Dit staan in Engels bekend as die South coast cabbage-tree of die Natal cabbagetree, en in Afrikaans word dit ook somtyds die Natalse kuskiepersol genoem.[3]
Suidkuskiepersol | |
---|---|
Die loof van 'n Suidkuskiepersol by die Burmanbos-natuurreservaat, Durban. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. nicholsonii
|
Binomiale naam | |
Cussonia nicholsonii Strey, R.G, (1973)
|
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ Balkwill, Boon, Coates Palgrave, Glen, Jordaan, Lotter, Schimdt, Thomas (2012). "Araliaceae". Sappi Tree Spotting Lifer List. Jacana Media. p. 62.
{{cite book}}
: AS1-onderhoud: meer as een naam (link) - ↑ "SANBI Red List of South African Plants" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Junie 2020. Besoek op 5 Junie 2017.
- ↑ Quattrocchi, Umberto (2014). "Araliaceae". CRC World Dictionary of Medicinal and Poisonous Plants: Common Names, Scientific Names, Eponyms, Synonyms, and Etymology. CRC Press. p. 1252.