Daalderplant
Die daalderplant (Tetraena stapfii (Schinz) Beier & Thulin) is endemies aan Namibië.
Daalderplant | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Zygophyllales |
Familie: | Zygophyllaceae |
Genus: | Tetraena |
Spesie: | T. stapfii
|
Binomiale naam | |
Tetraena stapfii (Schinz) Beier & Thulin
| |
Sinonieme | |
|
Dit groei in die Namib-ekostreek naby die Atlantiese kus. Die oggendmis is die belangrikste bron van vog vir hierdie plant. Dit is 'n struik wat ronde blare het soos 'n munt en dit verklaar sy naam. 'n Daalder is 'n ou Nederlandse munt wat anderhalf gulden waard was.[2]
Fotogalery
wysigVerwysings
wysig- ↑ "Plantlist" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Junie 2019.
- ↑ "EOL" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 November 2017.