Zygophyllaceae
Zygophyllaceae is die Groendoring-familie wat hoort tot die orde Zygophyllales. Daar is 140 spesies wat hoort tot die familie wêreldwyd waarvan 70 in Suider-Afrika voorkom en daarvan is 4 bome. Sleg een genus, Balanites, kom in Suider-Afrika voor.
Zygophyllaceae | |
---|---|
Larrea tridentata | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Zygophyllales |
Familie: | Zygophyllaceae R.Br. |
Subfamilies | |
Larreoideae | |
Sinonieme | |
Balanitaceae Endl. (1841) |
Suid-Afrikaanse spesies
wysig- Enkelgroendoring (Balanites aegyptiaca)
- Groendoring (Balanites maughamii)
- Kaokogroendoring (Balanites angolensis)
- Kleingroendoring (Balanites pedicellaris)
Genera
wysig
|
|
|
|
Sien ook
wysigBron
wysig- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
Verwysings
wysig- ↑ "Zygophyllaceae R. Br., nom. cons". Germplasm Resources Information Network. United States Department of Agriculture. 17 Januarie 2003. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Mei 2009. Besoek op 25 September 2009.
- ↑ "Genera of Zygophyllaceae subfam. Larreoideae". Germplasm Resources Information Network. United States Department of Agriculture. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Desember 2012. Besoek op 15 Augustus 2010.
- ↑ "Genera of Zygophyllaceae subfam. Morkillioideae". Germplasm Resources Information Network. United States Department of Agriculture. Besoek op 15 Augustus 2010.
- ↑ "Genera of Zygophyllaceae subfam. Seetzenioideae". Germplasm Resources Information Network. United States Department of Agriculture. Besoek op 15 Augustus 2010.
- ↑ "Genera of Zygophyllaceae subfam. Tribuloideae". Germplasm Resources Information Network. United States Department of Agriculture. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Desember 2012. Besoek op 15 Augustus 2010.
- ↑ "Genera of Zygophyllaceae subfam. Zygophylloideae". Germplasm Resources Information Network. United States Department of Agriculture. Besoek op 15 Augustus 2010.
- ↑ "Genera of Zygophyllaceae". Germplasm Resources Information Network. United States Department of Agriculture. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 November 2004. Besoek op 15 Augustus 2010.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Zygophyllaceae.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Zygophyllaceae