Dais is 'n genus van struike en bome wat behoort tot die familie Thymelaeaceae. Die genus is inheems aan Eswatini, Lesotho, Madagaskar, Malawi, Suid-Afrika, Tanzanië en Zimbabwe.

Dais
Dais cotinifolia
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Malvales
Familie: Thymelaeaceae
Subfamilie: Thymelaeoideae
Genus: Dais
D.Royen ex L., (1762)
Spesies
Sien teks

Spesies

wysig

Daar is slegs twee spesies wat tot die genus hoort:[1]

Verwysings

wysig