David Farragut
David Glasgow Farragut (5 Julie 1801 – 14 Augustus 1870) was 'n Amerikaanse admiraal tydens die Anglo-Amerikaanse Oorlog van 1812, die Meksikaans-Amerikaanse Oorlog en die Amerikaanse Burgeroorlog.
David Farragut | |
---|---|
| |
Geboortedatum | 5 Julie 1801 |
Geboorteplek | Knoxville, Tennessee |
Sterfdatum | 14 Augustus 1870 (69 jaar oud) |
Sterfplek | Portsmouth, New Hampshire |
Lojaliteit | Verenigde State |
Diens/Tak | Amerikaanse Vloot |
Jare in diens | 1810–1870 |
Rang | admiraal |
Veldslae/oorloë | Anglo-Amerikaanse Oorlog van 1812 Meksikaans-Amerikaanse Oorlog Amerikaanse Burgeroorlog |
David Farragut was die seun van George Farragut ((ca) Jordi Farragut), 'n vlootoffisier van die Amerikaanse Vloot tydens die Amerikaanse Rewolusionêre Oorlog.