Dawsoniet
Dawsoniet | |
---|---|
Formule | NaAlCO3(OH)2 |
Nickel-Strunz (10) | 5.BB.10 |
Kleur | Kleurloos, wit, soms pienk |
Glans | glasagtig, syagtig |
Hardheid | 3 (Mohs) |
Digtheid | 2,436 rel water |
Dubbelbreking | tweeassig (-) |
Kristalsisteem | ortorombies |
Ruimtegroep | Imma |
Eenheidsel | a = 6.759 Å, b = 10.425 Å, c = 5.585 Å |
* Lys van minerale | |
Portaal Geologie |
Dawsoniet is 'n mineraal met die formule NaAlCO3(OH)2. Dit is 'n laetemperatuur-hidrotermale mineraal.
Kristalstruktuur
wysigAluminium het 'n oktaëdriese koördinasie van vier hidroksied-ione (op 1,86 A) en twee suurstofatome (op 1,95 A). Natrium het vier suurstomatome (op 2,47 A) en twee hidrosied-ione (op 2,39 A). Daar is taamlik kort afstande tussen die waterstofatome van hidroksied-ione en die suurstofatome van die plat driehoekige karbonaat-ione.[1]