Deepika Padukone
Hierdie artikel bevat nie ’n bronnelys nie, wat beteken dat die inhoud nie geverifieer kan word nie. Enige bevraagtekende inligting mag dus ook mettertyd verwyder word. Help Wikipedia deur betroubare bronne tot die artikel by te voeg. |
Deepika Padukone (Konkani: दीपिका पडुकोण; gebore: 6 Januarie 1986) is 'n Indiese aktrise en model. As een van die mees gewilde en hoogsbetaalde Indiese filmpersoonlikhede volg sy 'n loopbaan in die Hindi-filmbedryf in Bollywood. Sy het ook verskeie Filmfare-toekennings ontvang.
Deepika Padukone | |
Deepika Padukone by die Cannes Rolprentfees in 2018
| |
Geboorte | 6 Januarie 1986 Kopenhagen, Denemarke |
---|---|
Nasionaliteit | Indië |
Beroep(e) | aktrise, model |
Aktiewe jare | 2008–hede |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Padukone is die dogter van die pluimbal-speler Prakash Padukone, sy is in Kopenhagen gebore en in Bangalore getoë.
Sy is ook uitgesproke met betrekking tot kwessies soos feminisme en depressie.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Deepika Padukone.
- Deepika Padukone in die Internet-rolprentdatabasis