Delosperma lavisiae
Planespesie
Die Drakensberg Vygie (Delosperma lavisiae) is 'n meerjarige sukkulent wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is inheems aan KwaZulu-Natal, Lesotho en die Vrystaat.
Drakensberg Vygie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Aizoaceae |
Genus: | Delosperma |
Spesie: | D. lavisiae
|
Binomiale naam | |
Delosperma lavisiae L.Bolus, (1928)
| |
Sinonieme | |
|