Delosperma steytlerae
Delosperma steytlerae is 'n plantjie in die Aizoaceae (vygie)-familie wat endemies aan Zimbabwe is.[1] Dit is op Zimbabwe se rooilys as kwesbaar (VU) gelys.[2]
Delosperma steytlerae | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | D. steytlerae
|
Binomiale naam | |
Delosperma steytlerae L. Bolus, (1928)
|
Hierdie vetplantjie word 15 cm hoog en het 2-4,5 cm lang blaartjies en wit blommetjies. Dit kom in suid-sentraal Zimbabwe en in die Penhalonga-Nyanga gebied van Nyanga tot die Limpopo-platorand op granietdagsome voor.[1]
Galery
wysigVerwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 "Flora of Zimbabwe" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 September 2017. Besoek op 27 Oktober 2016.
- ↑ "zimbabweflora reddata". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Desember 2017. Besoek op 27 Oktober 2016.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Delosperma steytlerae.