Derbyshire
Derbyshire (uitgespreek /ˈdɑrbɪʃər/ of /ˈdɑrbɪʃɪər/) is 'n graafskap in Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap grens aan Groter Manchester, Wes-Yorkshire, Suid-Yorkshire, Nottinghamshire, Leicestershire, Staffordshire en Cheshire. Derbyshire het 'n bevolking van sowat 1 019 500 in 2011 gehad en is dus die 20ste grootste graafskap in die land.
Derbyshire | |
---|---|
Vlag Wapen |
Ligging in Engeland |
Seremoniële graafskap Derbyshire | |
Hoofstad | Matlock |
Oppervlakte | 2 625 km² |
Bevolking | 1 019 500 (2011) |
Bevolkingsdigtheid | 388 inw./km² |
Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskap | |
Streek | Derbyshire |
Administratiewe setel | Matlock |
ISO 3166-2: | GB-DBY |
Oppervlakte | 2 547 km² |
Bevolking | 770 600 (2011) |
Bevolkingsdigtheid | 303 inw./km² |
Webtuiste | www.derbyshire.gov.uk |
Distrikte en Unitêre owerhede | |
|
Besienswaardighede in Derbyshire | |||||||||
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Derbyshire.
- (en) Amptelike webwerf