Leicestershire

Vlag

Wapen

Ligging in Engeland
Seremoniële graafskap Leicestershire
Hoofstad Glenfield
Oppervlakte 2 156 km²
Bevolking 1 043 800 (2017)
Bevolkingsdigtheid 484 inw./km²
Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskap
Streek Leicestershire
Administratiewe setel Glenfield
ISO 3166-2: GB-LEC
Oppervlakte 2 083 km²
Bevolking 690 200 (2017)
Bevolkingsdigtheid 331 inw./km²
Webtuiste www.leicestershire.gov.uk
Distrikte en Unitêre owerhede
  1. Charnwood
  2. Melton
  3. Harborough
  4. Oadby and Wigston
  5. Blaby
  6. Hinckley and Bosworth
  7. Noordwes-Leicestershire
  8. Leicester (Unitêre owerheid)

Leicestershire (dikwels afgekort tot Leics) is 'n graafskap in Engeland, in die Verenigde Koninkryk.

Leicestershire het 'n bevolking van 1 043 800 in 2017 gehad en is dus die 21ste grootste graafskap in die land.

Eksterne skakels

wysig