Derick Minnie
Derick Minnie (gebore in Alberton, 29 Oktober 1986) is 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat vir die Goue Leeus in die Curriebeker en die Lions in Superrugby speel. Hy het in 2013 drie keer vir die Sharks oorsee uitgedraf, toe die Lions nie kon deelneem aan Superrugby nie.[1] Hy speel op die flank-posisie.
| |||||
Volle naam | Derick Johannes Minnie | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 29 Oktober 1986 | ||||
Geboorteplek | Alberton, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1,86 m | ||||
Massa | 95 kg | ||||
Skool | Hoërskool Marais Viljoen | ||||
Beroep | Professionele Rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Flank | ||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2006- | Goue Leeus | 73 | (115) | ||
korrek soos op 7 Julie 2014. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2010-2012 2013 2014- |
Lions → Sharks Lions |
41 3 9 |
(30) (15) (0) | ||
korrek soos op 7 Julie 2014. |
Eksterne skakels
wysig- SA Rugby profiel Geargiveer 8 April 2013 op Wayback Machine
- Lions Profiel Geargiveer 17 Mei 2012 op Wayback Machine
- itsrugby.co.uk profiel
Verwysings
wysig- ↑ "Sharks Touring Squad". Sharks (in Engels). 18 April 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 September 2019. Besoek op 18 April 2013.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |