Die Bergpas
Die Bergpas is 'n bergpas op die R313-streeksroete is noord van Prieska op die pad na Niekerkshoop en Griekwastad. Die pas bereik 'n hoogte van 1 300m bo seespieël en 'n helling van 1:12.
Die Bergpas | |
Ligging | Noord van Prieska |
---|---|
Maksimumhelling | 1:12 |
Hoogte | 1 300m |
Pad | R313 |