R313 (Suid-Afrika)

Die R313 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat die N10-nasionale pad vanaf Prieska via Niekerkshoop met die N8-nasionale pad verbind 16 km vanaf Griekwastad. Die roete begin waar dit vanaf die R357-streeksroete aftak by Prieska, kruis die Oranjerivier, gaan deur die Die Bergpas en hou noordwaarts deur Niekerkshoop en sluit dan by die N8 aan in Griekwastad.

Streeksroete R313 shield

Streeksroete R313
Roete-inligting
Lengte71 km (44 mi)
Belangrike aansluitings
Suidpunt R357 Prieska
Noordpunt N8 16 km wes van Griekwastad
Ligging
DorpeNiekerkshoop
Snelwegstelsel
Genommerde roetes in Suid-Afrika
R312R315

Sien ook

wysig