Die wêreld binne my
Die wêreld binne my is die tweede ateljeealbum van die Afrikaanse musikant Joshua na die Reën. Die album is op 1 Julie 2016 vrygestel.[1]
Die wêreld binne my | ||||
---|---|---|---|---|
Ateljeealbum van Joshua na die Reën | ||||
Vrygestel | 1 Julie 2016[1] | |||
Etiket | JNDR Musiek | |||
Joshua na die Reën-chronologie | ||||
|
Snitlys
wysigNr. | Titel | Speeltyd |
---|---|---|
1. | "Droogte" | 0:33 |
2. | "Stem uit die noorde" | 3:34 |
3. | "Die wêreld binne my" | 4:24 |
4. | "Stof en sterre" | 3:29 |
5. | "Weef in die maanlig" | 3:02 |
6. | "Vanuit die wolk" | 3:40 |
7. | "Laat die wind my neem" | 4:13 |
8. | "Dromers" | 4:33 |
9. | "Stroomop" | 3:31 |
10. | "Sonnekind" | 3:08 |
11. | "Vyftig" | 3:20 |
12. | "Hier" | 3:23 |
13. | "Heuwels en berge" | 4:01 |
14. | "Voshaarnooi" | 2:42 |
15. | "Alles gee" | 3:12 |
16. | "Vir altyd" | 2:50 |