Dionysiou-klooster
Die Dionysiou-klooster (Grieks: Μονή Διονυσίου) is ’n Oosters-Ortodokse klooster in die suidwestelike deel van Berg Athos in Griekeland. Dit is vyfde in rang van die skiereiland se kloosters en is toegewy aan Johannes die Doper. Daar is tans sowat 50 monnike.
Die klooster is die 14de eeu deur sint Denys de Korisos gestig en dit is na hom genoem. Die biblioteek bevat 804 manuskripte en meer as 4 000 gedrukte boeke. Die oudste manuskripte dateer uit die 11de eeu.
Sien ook
wysigEksterne skakels
wysig- Dionysiou op Berg Athos se webtuiste Geargiveer 2 Mei 2009 op Wayback Machine
- Griekse departement van kultuur: Dionysiou.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia