Diospyros rotundifolia

Boom spesie

Die duinesterappel (Diospyros rotundifolia) is 'n boom wat tot 11 m groot word. Die spesie is inheems in KwaZulu-Natal en Mosambiek.

Duinesterappel
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Ericales
Familie: Ebenaceae
Genus: Diospyros
Spesie:
D. rotundifolia
Binomiale naam
Diospyros rotundifolia
Hiern, (1873)

Die boom se FSA-nommer is 608.[1]

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig

Bronne

wysig