Disprosiumfosfaat
chemiese verbinding
Disprosiumfosfaat is 'n sout van disprosium en fosforsuur met die chemiese formule DyPO4.
Algemeen | |
---|---|
Naam | Disprosiumfosfaat |
Chemiese formule | DyPO4 |
Molêre massa | 257,47 [g/mol] |
CAS-nommer | |
Voorkoms | vastestof |
Fasegedrag | |
Selkonstantes | a = 690,51; c = 603,84 pm[1] |
Ruimtegroep | I41/amd |
Nommer | 141 |
Strukturbericht | S1₁ |
Smeltpunt | |
Kookpunt | |
Digtheid | |
Oplosbaarheid | onoplosbaar |
ΔfHɵ | -1967,9±2,6 [kJ/mol][2] |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | onbrandbaar |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Die stof en sy kristalle kan uitgaande van die suiwer metaal met 'n hidrotermale metode vervaardig word.[3]
Kristalstruktuur
wysigDie verbinding kristalliseer in 'n ortorombiese struktuur soos die mineraal xenotiem. Hierdie struktuur is as die sirkoon-struktuur bekend, die S11-struktuur van die strukturbericht-klassifikasie. Dit is so vir al die later lantaniedfosfate LnPO4, Ln=Tb,Dy,Ho,Er,Tm,Yb en Lu.[1]
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 Yunxiang Ni, John M. Hughes,Anthony N. Mariano (1995). "Crystal chemistry of the monazite and xenotime structures". American Mineralogist. 80: 21–26.
{{cite journal}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link) - ↑ Ushakov, S.V., Helean, K.B., Navrotsky, A (2001). "Thermochemistry of rare-earth orthophosphates". Journal of Materials Research. 16: 2623–2633. doi:10.1557/JMR.2001.0361.
{{cite journal}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link) - ↑ L.A. Boatner, G.W. Beall, M.M. Abraham, C.B. Finch, R.J. Floran, P.G. Huray and M. Rappaz (1981). Management of Alpha-Contaminated Wastes in: IAEA-SM-245/73. Vienna: International Atomic Energy Agency. p. 114.
{{cite book}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)