Dominic Raab
Dominic Rennie Raab (gebore 25 Februarie 1974)[1] is 'n Britse politikus wat sedert 24 Julie 2019 die amp van minister van Buitelandse Sake van die Verenigde Koninkryk beklee. Hy is 'n lid van die Konserwatiewe Party en is sedert die algemene verkiesing van 2010 lid van die parlement vir Esher en Walton.
Dominic Raab | |
Minister van buitelandse sake
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 24 Julie 2019 | |
Eerste minister | Boris Johnson |
---|---|
Voorafgegaan deur | Jeremy Hunt |
Minister van Brexit
| |
Ampstermyn 9 Julie 2018 – 15 November 2018 | |
Eerste minister | Theresa May |
Voorafgegaan deur | David Davis |
Opgevolg deur | Stephen Barclay |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Dominic Rennie Raab 25 Februarie 1974 Buckinghamshire, Engeland |
Politieke party | Konserwatiewe Party |
Hy het sedert 6 April 2020 waargeneem as premier van Brittanje as gevolg van Boris Johnson se opname in die waakeenheid weens erge simptome van COVID-19.[2][3]
Verwysings
wysig- ↑ "No. 59418". The London Gazette. 13 Mei 2010. p. 8745.
- ↑ "PM in intensive care as virus symptoms 'worsen'". BBC News (in Engels (VK)). 6 April 2020. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 April 2020. Besoek op 6 April 2020.
- ↑ ANA-AP (7 April 2020). "Covid-19-samevatting: Britse premier na waakeenheid geskuif". Maroela Media. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 April 2020. Besoek op 7 April 2020.