Dominika Cibulkova
Dominika Navara Cibulková[1] (née Cibulkova; Slowaaks: [ˈdominika ˈtsibulkoʋaː]; gebore 6 Mei 1989) is 'n voormalige professionele tennisspeler van Slowakye. Sy is bekend vir haar energieke, vinnige en aggressiewe spel. Sy het al die kwarteindronde (of beter) van al die Grand Slam-toernooie gemaak.[5][6]
Dominika Cibulková tydens die VSA-Ope in 2016 | ||
Volle naam | Dominika Navara Cibulková[1] | |
---|---|---|
Land | Slowakye | |
Woonplek | Doebai, Verenigde Arabiese Emirate[2] | |
Geboortedatum | 6 Mei 1989[2] | |
Geboorteplek | Bratislava, Tsjeggo-Slowakye (nou Slowakye)[2] | |
Lengte | 1,61 m[2] | |
Gewig | 58 kg[3] | |
Afrigter | Matej Lipták[2] | |
Begin professioneel | 2004[2] | |
Afgetree | 2019[2] | |
Spelstyl | Regshandig (tweehandig handrughou)[2] | |
Loopbaan-wengeld | $13 725 520 (soos op 30 Januarie 2023)[2] (38ste van alle tye)[4] | |
Enkelspel | ||
Loopbaanrekord | 450–299 (60,1%)[2] | |
Loopbaantitels | 8 WTA,[2] 2 ITF | |
Hoogste rang | No. 4 (20 Maart 2017)[2] | |
Grand Slam-uitslae | ||
Australiese Ope | E (2014) | |
Franse Ope | HE (2009) | |
Wimbledon | KE (2011, 2016, 2018) | |
VSA-Ope | KE (2010) | |
Groot toernooie | ||
Toereindronde | W (2016) | |
Olimpiese Spele | 3R (2008) | |
Dubbelspel | ||
Loopbaan-rekord | 55–81 (40,4%)[2] | |
Loopbaantitels | 1 WTA[2] | |
Hoogste rang | No. 59 (13 Augustus 2012)[2] | |
Australiese Ope | 3R (2016) | |
Franse Ope | 2R (2010, 2014) | |
Wimbledon | 3R (2010) | |
VSA-Ope | KE (2008) | |
Laaste opgedateer op: 30 Januarie 2023. |
Cibulková speel reeds van agtjarige ouderdom tennis op haar geboortedorp Piešťany. Op elf trek hulle na Bratislava. Sy het klei- en hardebane verkies.[2]
In 2014 verloor sy teen Li Na in die eindstryd van die Australiese Ope. Hiermee word sy die eerste dame van Slowakye wat in 'n Grand Slam-eindstryd uitdraf. Die telling was 7–6(7–3) en 0–6.[7]
Grand Slam-rekord
wysigDie tabel toon Cibulkova se prestasie tydens elk van die Grand Slam-toernooie in vroueenkels waaraan sy deelgeneem het:
Jaar | Australiese Ope | Franse Ope | Wimbledon | VSA-Ope |
---|---|---|---|---|
2007 | Nie gekwalifiseer nie | Rondte 3 | Nie gekwalifiseer nie | Rondte 2 |
2008 | Rondte 1 | Rondte 3 | Rondte 1 | Rondte 3 |
2009 | Rondte 4 | Halfeindstryd | Rondte 3 | Nie deelgeneem nie |
2010 | Rondte 1 | Rondte 3 | Rondte 3 | Kwarteindstryd |
2011 | Rondte 3 | Rondte 1 | Kwarteindstryd | Rondte 2 |
2012 | Rondte 2 | Kwarteindstryd | Rondte 1 | Rondte 3 |
2013 | Rondte 2 | Rondte 2 | Rondte 3 | Rondte 1 |
2014 | Eindstryd | Rondte 3 | Rondte 3 | Rondte 1 |
2015 | Kwarteindstryd | Nie gekwalifiseer nie | Rondte 1 | Rondte 3 |
2016 | Rondte 1 | Rondte 3 | Kwarteindstryd | Rondte 3 |
2017 | Rondte 3 | Rondte 2 | Rondte 3 | Rondte 2 |
2018 | Rondte 1 | Rondte 1 | Kwarteindstryd | Rondte 4 |
2019 | Rondte 1 | Rondte 1 | Nie deelgeneem nie | Nie deelgeneem nie |
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 (sk) "Cibulková sa vydala". Slovak Tennis Association. 9 Julie 2016. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Julie 2018. Besoek op 28 Januarie 2019.
- ↑ 2,00 2,01 2,02 2,03 2,04 2,05 2,06 2,07 2,08 2,09 2,10 2,11 2,12 2,13 2,14 2,15 (en) "Dominika Cibulkova". Women's Tennis Association. Besoek op 30 Januarie 2023.
- ↑ (sk) "Dominika Cibulková". Dominikacibulkova.sk. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Februarie 2014. Besoek op 28 Januarie 2019.
- ↑ (en) "Career Prize Money Leaders" (PDF). Women's Tennis Association. 30 Januarie 2023. Besoek op 30 Januarie 2023.
- ↑ (sk) Dominika Cibulková: Mám pred sebou ešte dlhú cestu, SME Ženy
- ↑ (sk) Bez dresu s Dominikou Cibulkovou Videointerview Geargiveer 17 Januarie 2014 op Wayback Machine
- ↑ (en) Inspired Cibulkova stuns Radwanska. WTA se amptelike webwerf, 23 Januarie 2014, besoek op 28 Januarie 2019.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Dominika Cibulkova.
- (en) Dominika Cibulková se ITF-profiel
- (en) Dominika Cibulková se WTA-profiel
- (en) Dominika Cibulkova in die Internet-rolprentdatabasis