Donnalee Roberts

Suid-Afrikaanse aktrise, rolprentvervaardiger en draaiboekskrywer

Donnalee Roberts is 'n Suid-Afrikaanse aktrise, rolprentvervaardiger en draaiboekskrywer.

Donnalee Roberts
Donnalee en haar man Ivan Botha by die première van Stroomop in Pretoria.
Nasionaliteit Suid-Afrika
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sy het opgetree in die sepies: 7de Laan en Egoli, en in die flieks: Klein Karoo, Pad na jou hart, Ballade vir 'n Enkeling, Vir altyd en Stroomop

BiografieWysig

Sy is op 17 Mei 2019 met Ivan Botha, haar jarelange sielsgenoot en akteurkollega, getroud.

FilmografieWysig

As akteur:

Eksterne skakelsWysig