Doringspruit (Renoster, -27,27, 27,55)
sytak van Renosterrivier, Vrystaat
- Die artikel handel oor die spruit in die Vrystaat, vir ander spruite, sien Doringspruit.
Die Doringspruit is 'n spruit wat noorde van die Vrystaat, Suid-Afrika vloei. Dit is 'n linker-sytak van die Renosterrivier, met sy monding net suidwes van Koppies.
Doringspruit | |
---|---|
Stroomgebied | Vrystaat, Suid-Afrika |
Hoofrivier | Vaalrivier |
Monding | Renosterrivier |
Monding-hoogte | 1 378 m |
Koördinate: 27°16′12″S 27°32′46″O / 27.27000°S 27.54611°O |