Saul Mkhizeville
(Aangestuur vanaf Driefontein, Mpumalanga)
Saul Mkhizeville voorheen bekend as Driefontein, is 'n nedersetting aan die oewers van die Heyshopedam. Dit resorteer onder die Mkhondo Plaaslike Munisipaliteit in Gert Sibande-distriksmunisipaliteit van Mpumalangaprovinsie, Suid-Afrika.
Saul Mkhizeville | |
---|---|
Koördinate: 27°0′17″S 30°25′26″O / 27.00472°S 30.42389°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Mpumalanga |
Distrik | Gert Sibande |
Munisipaliteit | Mkhondo |
Oppervlak | |
• Totaal | 87,03 km2 (33,60 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 25 039 |
• Digtheid | 288/km2 (750/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Indiërs/Asiërs | 0.3% |
• Swart mense | 99.5% |
• Ander | 0.2% |
Taal (2011) | |
• Zoeloe | 95.7% |
• Ander | 4.3% |
Skakelkode | 017 |
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Saul Mkhizeville". Sensus 2011.