Mkhondo Plaaslike Munisipaliteit

Mkhondo
Kaart van Suid-Afrika wat Mkhondo in Mpumalanga aandui
Provinsie Mpumalanga
Distriksmunisipaliteit Gert Sibande
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode MP303
Burgemeester Vusi Motha
Hoofstad Piet Retief
Grootste tale Zoeloe, Afrikaans, Engels
Area 4 882 km²  
Bevolking 171 982 (2011)

Die Mkhondo Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Gert Sibande-distriksmunisipaliteit in Mpumalanga, Suid-Afrika.

Nedersettings

wysig

Nedersettings in die munisipaliteit: