Dronrijp
(Aangestuur vanaf Dronryp)
Dronrijp (Wes-Fries: Dronryp) is 'n dorp in die Nederlandse provinsie Friesland. Die dorp lê tussen Leeuwarden en Franeker en ressorteer onder die munisipaliteit Waadhoeke. Dit het sowat 3 500 inwoners (2010-sensus).
-
Salviuskerk (D' Alde Wite)
-
Vredenhof
-
Maria Geboortekerk
Dronrijp Dronryp | |
---|---|
Dorp | |
Ligging van Dronrijp in Friesland | |
Koördinate: 53°12′N 5°39′E / 53.200°N 5.650°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Friesland |
Munisipaliteit | Waadhoeke |
Bevolking | |
• Totaal | 3 500 |
Poskode | 9035 |
Webwerf | Webwerf Dronrijp (nl) |
Bekende boorlinge
wysig- Eise Eisinga (1744–1828), amateur astronoom en skepper van die planetarium in Franeker.
- Michael Jan de Goeje (1836–1909), oriëntalis en Arabis
- Lourens Alma Tadema (1836–1912), skilder
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Dronrijp.