Waadhoeke
Waadhoeke (die amptelike, Wes-Friese naam; die nie-amptelike, Wes-Friese naam is De Waadhoeke; die inheemse naam is Waadhoek en Wâdhoeke; die Nederlandse naam is Wadhoek en Waddenhoek) is 'n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Friesland, met 'n bevolking van sowat 46 000 in 2021 en 'n oppervlakte van sowat 317 km². Die administratiewe setel is in Franeker.
Waadhoeke / De Waadhoeke Waadhoek / Wâdhoeke Wadhoek / Waddenhoek | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Ligging van Waadhoeke in Friesland-provinsie | |
Kaart van Waadhoeke-munisipaliteit | |
Koördinate: 53°11′N 5°32′O / 53.183°N 5.533°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Friesland |
Opgerig in | 2018 |
Regering | |
• Burgemeester | Marga Waanders (PvdA) |
Oppervlak | |
• Totaal | 317,00 km2 (122,39 vk. myl) |
• Land | 284,76 km2 (109,95 vk. myl) |
• Water | 32,24 km2 (12,45 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 46 155 |
• Digtheid | 146/km2 (380/vk. myl) |
1 Januarie 2021 | |
Tydsone | UTC+1 (IST) |
• Somertyd | UTC+2 (IDT) |
Poskode | 8801–8802, 8804–8809, 8811–8814, 8816, 8851–8856, 9031–9038, 9041, 9043–9045, 9047, 9072, 9075–9079 |
Skakelkodes | 0515, 0517, 0518, 058 |
Bestuurlike sentrum | Franeker |
Webwerf | www.waadhoeke.nl |
Die munisipaliteit is gestig in 2018 deur die samevoeging van die munisipaliteite Het Bildt, Franekeradeel, Menameradiel en (gedeeltelik) Littenseradiel.
Plekke
wysigAchlum, Baaium, Berltsum, Bitgum, Bitgummole, Blessum, Boer, Boksum, Deinum, Dongjum, Dronryp, Firdgum, Franeker, Herbaijum, Hitzum, Ingelum, Klooster Lidlum, Marsum, Menaam, Minnertsga, Nij Altoenae, Oosterbierum, Oudebildtzijl, Peins, Pietersbierum, Ried, Schalsum, Sexbierum, Skingen, Slappeterp, Spannum, St.-Annaparochie, St.-Jacobiparochie, Tzum, Tzummarum, Vrouwenparochie, Westhoek, Wier, Winsum, Wjelsryp en Zweins.
Naburige munisipaliteite
wysigTerschelling | Ameland | Noardeast-Fryslân |
Leeuwarden | ||
Harlingen | Súdwest-Fryslân |