Duško Marković
Duško Marković (Cyrillies: Душко Марковић; gebore 6 July 1959) is 'n Montenegrynse politikus en die huidige Eerste Minister van Montenegro, verkies op 28 November 2016.[1]
Duško Marković Душко Марковић | |
---|---|
5de Eerste Minister van Montenegro | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 28 November 2016 | |
President | Filip Vujanović Milo Đukanović |
Voorganger | Milo Đukanović |
Staatssekretaris van Montenegro | |
Termyn 29 Desember 2010 – 28 November 2016 | |
Eerste minister | Igor Lukšić Milo Đukanović |
Voorganger | Igor Lukšić |
Opvolger | Milutin Simović |
Minister van Justisie van Montenegro | |
Termyn 29 Desember 2010 – 12 Mei 2016 | |
Eerste minister | Igor Lukšić Milo Đukanović |
Voorganger | Miraš Radović |
Opvolger | Zoran Pažin |
Hoof van die Nasionale Sekuriteitagentskap | |
Termyn 5 Mei 2005 – 29 Desember 2010 | |
Eerste minister | Milo Đukanović Željko Šturanović |
Voorganger | Pos geskep |
Opvolger | Vladan Joković |
Persoonlike gegewens | |
Gebore | 6 Julie 1959 Mojkovac, Joego-Slawië (nou Montenegro) |
Politieke party | Demokratiese Party van Sosialiste |
Alma mater | Universiteit van Kragujevac |
Verwysings
wysig- ↑ Murić, Darvin; Gudović, Ivana (28 November 2016). "Crna Gora dobila novu Vladu". vijesti.me (in Kroaties). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Julie 2018. Besoek op 3 Desember 2016.
Politieke poste | ||
---|---|---|
Voorafgegaan deur Milo Đukanović |
Eerste Minister van Montenegro 2016–hede |
Sittend |