Dubbelkroonboom
Die dubbelkroonboom (Julbernardia globiflora) is 'n boom wat wydverspreid in Zimbabwe en die sentrale Mosambiek voorkom. Kenmerkend van die boom is die donkerbruin peule wat bo die kroon uitstaan.
Dubbelkroonboom | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Fabales |
Familie: | Fabaceae |
Genus: | Julbernardia |
Spesie: | J. globiflora
|
Binomiale naam | |
Julbernardia globiflora (Benth.) Troupin, (1950)
| |
Sinonieme | |
|
Bronnelys
wysig- Watter Boom is dit? Eugene Moll. 2013. ISBN 978 1 77007 832 1
Sien ook
wysigEksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Dubbelkroonboom.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Dubbelkroonboom