Dunkeld, Johannesburg
Dunkeld is 'n voorstad van Johannesburg, Suid-Afrika. Dit is in Johannesburg se B-streek geleë. Dit grens aan die voorstede Hyde Park en Illovo in die noorde, Rosebank in die suide en in die weste, Dunkeld-Wes.
Dunkeld | |
---|---|
Koördinate: 26°8′10″S 28°2′21″O / 26.13611°S 28.03917°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Johannesburg |
Oppervlak | |
• Totaal | 1,38 km2 (0,53 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 1 473 |
• Digtheid | 1 067/km2 (2 760/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 64.4% |
• Indiërs/Asiërs | 2.9% |
• Bruin mense | 1.8% |
• Swart mense | 28.6% |
• Ander | 2.4% |
Taal (2011) | |
• Engels | 65.1% |
• Afrikaans | 11.3% |
• Zoeloe | 5.4% |
• Noord-Sotho | 2.8% |
• Ander | 15.4% |
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Dunkeld". Sensus 2011.
Hierdie artikel omtrent 'n plek in Johannesburg is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.