Dwarskersbos
gehug in die Wes-Kaap, Suid-Afrika
Dwarskersbos is 'n vissersdorpie en vakansieoord aan die Atlantiese Oseaan net noord van Laaiplek in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die naam is ontleen aan die kersbos wat volop in die gebied voorkom.
Dwarskersbos | |
---|---|
Strandhuis op Dwarskersbos | |
Koördinate: 32°42′S 18°14′O / 32.700°S 18.233°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Wes-Kaap |
Distrik | Weskus |
Munisipaliteit | Bergrivier |
Stigting | 1920 |
Oppervlak | |
• Totaal | 1,53 km2 (0,59 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 670 |
• Digtheid | 438/km2 (1 130/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 57.5% |
• Indiërs/Asiërs | 2.7% |
• Bruin mense | 9.8% |
• Swart mense | 29.9% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 94.5% |
• Engels | 4.5% |
• Ander | 1.0% |
Skakelkode | 022 |
Webwerf | www.dwarskersbos.com |
Persone gebore in Dwarskersbos
wysig- Hannah Botha - Suid-Afrikaanse aktrise
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Dwarskersbos". Sensus 2011.