Dwayne Johnson
Dwayne Douglas Johnson (gebore 2 Mei 1972), ook bekend as The Rock, is 'n Amerikaans-Kanadese akteur, vervaardiger, semi-afgetrede professionele WWE-stoeier, en filantroop.
Dwayne Johnson | |
Dwayne Johnson in 2014
| |
Geboortenaam | Dwayne Douglas Johnson |
---|---|
Alias | The Rock |
Geboorte | 2 Mei 1972 Hayward, Kalifornië |
Nasionaliteit | Verenigde State Kanada |
Ouers | Ata Johnson (née Maivia) Rocky Johnson |
Lewensmaat | Dany Garcia (1997–2007) Lauren Hashian (2007–hede) |
Kinders | 2 |
Alma mater | Universiteit van Miami (BGS) |
Beroep(e) | akteur, vervaardiger, professionele stoeier, en Amerikaanse voetbalspeler |
Aktiewe jare | 1996–2004; 2011–hede (stoeier) 1999–hede (akteur) |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Johnson was 'n Amerikaanse voetbalspeler vir die Universiteit van Miami. Hy het later vir die Calgary Stampeders in die Kanadese voetballiga gespeel. Hy was ook 'n beroepstoeier (soos sy oupa, Peter Maivia, en sy pa, Rocky Johnson), van wie hy sy Kanadese burgerskap verkry het.[1]
Verwysings
wysig- ↑ "20 Surprising Facts About Dwayne 'The Rock' Johnson" (in Engels). Hollywood.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 April 2018. Besoek op 2 Augustus 2016.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Dwayne Johnson.
- (en) Dwayne Johnson in die Internet-rolprentdatabasis