Dypingiet
Dypingiet | |
---|---|
Formule | Mg5(CO3)4(OH)2∙5H2O |
Nickel-Strunz (10) | 5.DA.05 |
* Lys van minerale | |
Portaal Geologie |
Dypingiet [1][2][3] is 'n mineraal, 'n gehidreerde magnesiumkarbonaat met die chemiese formule Mg5(CO3)4(OH)2·5H2O.
Die tipeligging is die Dypingdal serpentyn-magnesietafsetting, Snarum, Noorweë.
Kenmerke
wysigDit het 'n relatiewe digtheid van 2,15 en is opties tweeassig positief, met 'n wit na grys streep.