eDumbe Plaaslike Munisipaliteit

eDumbe
Kaart van Suid-Afrika wat eDumbe in KwaZulu-Natal aandui
Provinsie KwaZulu-Natal
Distriksmunisipaliteit Zululand
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode KZN261
Burgemeester M. B. Nxusa
Hoofstad Paulpietersburg
Grootste tale Zoeloe, Afrikaans
Area 1 942.8 km²  
Bevolking 82 053 (2011)

Die eDumbe Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Zululand-distriksmunisipaliteit in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika.

Nedersettings

wysig

Nedersettings in die munisipaliteit:

Setels

wysig
Party 2001 2006 2011
African National Congress 4 4 4
Demokratiese Alliansie 1 1 1
Inkatha Freedom Party 9 9 2
National Freedom Party 8

In 2016 het die IEC die NFP nie toegestaan om aan die verkiesings deel te neem nie, die plaaslike leier van die NFP het sy kiesers opgeroep op die DA te stem.[1]

Verwysings

wysig
  1. "DA Newsroom" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Augustus 2016.